logo HIV test kit

 

Order online or phone
011 482 5135

 

Read this page in English

Betaal deur bank deposito of elektroniese oordrag en behou anonimiteit. 'n Unieke verwysings nommer vir betalings doeleindes sal voorsien word sodra die bestelvorm voltooi is.

Bestel die MIV Tuis Toets vir slegs R69

Verpligtende Inligting
Aflewer Adres:
Hoeveelheid
Toets stelle:

Self haal is gratis, koerier aflewerings kostes begin by R47 en verskil van gebied na gebied.

 

Opsionele Besonderhede

Dit is nie nodig om die inligting te verskaf nie maar dit sal die aflewerings proses vergemaklik.

Naam gedruk
Op pakkie:
Selfoon nommer:
E-pos:
Boodskap:
 

 

Hoe gebruik ek die MIV tuis toets?

Volledige instruksies is binne die verpakking en kan ook op die video (regs) gevolg word. Dit behels basies 'n druppeltjie bloed op die toets kol gevolg deur 'n druppel verdunningsmiddel, die resultaat sal binne 15 minute te siene wees.

Kliek hier onder om die stap vir stap instruksies te volg.

Lees/Laai-af instruksies vir die gebruik van die MIV tuis toets (PDF).

Hoe word dir MIV Tuis Toets afgelewer?

Jy kan self besluit hoe jy die Tuis-toets pakkie wil ontvang.

Ons maak nie meer van die poskantoor gebruik nie, dit verseker dat die pakkie ontvang word en jy anoniem bly.

Ons verkies om die pakkie na jou deur toe te koerier. 'n Fooi van R75 word gehef, maar dit is die betroubaarste manier van aflewering en werk besonders goed in die Johannesburg en Pretoria omgewings. Let wel, dat die koerier fooi verskil tussen omgewings.

Om te verseker dat jou pakkie op die selfde dag afgelewer word moet die betaling voor 10vm ontvang word andersins sal die pakkie eers die volgende oggend met die koerier gestuur word.

Die pakkie sal nooit met die inhoud gemerk word nie, dus sal jou anoniemiteit voortduur.


Ons verpakking lyk so

MIV Toets toerusting lyk in verskillend in ander lande tog bly die doel dieselfde. Om vinnig en privaat 'n MIV toets te doen.

Die tuis toets of self toets wat jy sal ontvang mag wel 'n bietjie verskil van dit wat op ons web blad uitgebeeld is.

 

 

Nasionale VIGS NOODLYN
0800 012 322

Nasionale Gesondheidsorg Hulpyn vir MIV werkers 0800 212 506

 

Toets vir MIV in net 4 minute!

HIV home test kit

Bo: Die enkele gebruik tuis toets vir MIV wat deur ons verskaf word.

As jy enigsins die simptome van MIV opgemerk het dan word dit sterk aanbeveel dat jy so spoedig moontlik vir MIV toets. Die simptome van MIV is amper dieselfde as die simptome van 'n algemene griep. Mens moet let op die verskyning van die volgende:
  • seer spiere & gewrigte
  • hoofpyn
  • koors
  • maagpyn
  • geswelde limfkliere
  • vel uitslag wat vir n paar weke duur

Voordele van die MIV Tuis Toets:

  • Simptome kan misleidend en skrikkerig wees; maak seker van jou MIV status
  • Toets vir MIV in privaatheid
  • Uitslag is 99.9% akuraat
  • Resultate is binne 4minute beskikbaar
  • PBetalings metodes waarborg anonimiteit
  • Maklik om te gebruik en om van ontslae te raak na die tyd
  • Dit is die selfde toets wat deur menige klinieke regoor Suid Afrika gebruik word
  • Gemoedsrus binne minute

 

Nog inligting oor MIV toetse en die gebruik van die MIV Tuis Toets

  • MIV toets stelle het 'n raklewe van 2 jaar.
  • MIV Toets stelle is beskikbaar by sommige klinieke maar die toets moet steeds deur 'n verpleegster of dokter gehanhaaf word. Die MIV Tuis Toets is die selfde toets en kan in privaatheid self gedoen word.
  • Vir enige verdere navrae skakel gerus 011 482 5135

Page last updated on 28 January 2016. The 4 minute HIV home test kit is sold by eGenie (Pty) Ltd, 115 Maud Street, Florida, Johannesburg. Call 011 482 5135 office hours (Mon to Fri 8.00 to 17.00) or email sales@egenie.co.za.